Télécharger Imprimer la page

Joolz Hub + Manuel D'instructions page 112

Publicité

Les langues disponibles
  • FR

Les langues disponibles

  • FRANÇAIS, page 40
AFRIKAANS
BELANGRIK:
EN HOU DIT OM IN DIE TOEKOMS TE RAADPLEEG.
WAARSKUWINGS
+ Moet nooit die kind sonder toesig laat
nie.
+ Dié produk is nie geskik vir hardloop of
skaats nie.
+ Om besering te vermy, maak seker
dat jou kind/kinders weggehou word
wanneer jy dié produk verstel, oop- en
toevou.
+ Let daarop dat vingers vasgeknel kan
word wanneer die babawaentjie/
stootwaentjie toe- en oopgevou word.
Neem die nodige sorg in die proses.
+ Maak seker dat die sitplek- of
karstoeltjie-eenhede korrek gekoppel is
vóór gebruik.
+ Maak seker dat die drabedjie,
sitplekeenheid of karstoeltjie se
koppelingstoestelle korrek gekoppel is
vóór gebruik.
+ Die Joolz Hub
sitplekeenheid is slegs verenigbaar
met die Joolz Hub
omgekeerd.
+ Enige lading wat aan die stuurstang
en/of aan die agterkant of rugleuning
en/of aan die kante van die voertuig
gehang word, kan die stabiliteit
daarvan affekteer.
+ Pakkies of bykomende items of beide
wat op die eenheid geplaas word,
kan veroorsaak dat die eenheid
onstabiel raak. Oormatige gewig
kan 'n gevaarlike onstabiele toestand
veroorsaak.
+ Die drabedjie of sitplekeenheid kan elk
net een kind op 'n keer dra.
+ Gebruik net karstoeltjies, vervangings-
of reserwedele en bybehore wat deur
Joolz verskaf of goedgekeur is.
112
Joolz - Manual - Hub+ - Seat - INT.indd 112
Joolz - Manual - Hub+ - Seat - INT.indd 112
All manuals and user guides at all-guides.com
LEES ASSEBLIEF HIERDIE INSTRUKSIES NOUKEURIG VÓÓR GEBRUIK
-drabedjie en
+
-onderstel en
+
+ Karstoeltjies wat in kombinasie met 'n
onderstel gebruik word, vervang nie 'n
bababedjie of 'n bed nie. As dit nodig
word vir jou kind om te slaap moet hy/
sy volgens jou kind se behoeftes in 'n
geskikte wiegie, bed of goedgekeurde
slaaparea neergelê word.
+ Gaan die stootwaentjie se onderstel,
drabedjie, sitplekeenheid en bybehore
gereeld na vir tekens van skade of
skeure.
+ Moenie die stootwaentjie gebruik as
enige van die onderdele beskadig,
geskeur of weg is nie.
+ Sluit altyd die rotasieslot op die
voorwiele voordat die stootwaentjie
toegevou word. Versuim om dit te doen
kan lei tot vervorming van die bande,
veral in 'n warm omgewing.
+ Koppel altyd die remme wanneer die
kinders in die waentjie geplaas, of
daaruit gehaal word.
+ Die maksimum gewig van die
inkopiemandjie is 11 lbs/5 kg.
+ Maak seker dat kinders nie in die
stootwaentjie klim nie.
+ Moenie 'n kind/kinders toelaat om met
hierdie produk te speel nie.
24-08-2020 13:56
24-08-2020 13:56

Publicité

loading

Produits Connexes pour Joolz Hub +