Télécharger Imprimer la page

Joolz Hub + carry cot Manuel D'instructions page 74

Publicité

Les langues disponibles
  • FR

Les langues disponibles

  • FRANÇAIS, page 26
AFRIKAANS
BELANGRIK:
EN HOU DIT OM IN DIE TOEKOMS TE RAADPLEEG.
WAARSKUWINGS
VIR DIE DRABEDJIE
+ Die Joolz Hub
geskik vir 'n kind wat nie alleen kan
regopsit, omrol of hom-/haarself op
sy/haar hande en knie kan opdruk
nie. Maksimum gewig van die kind: 9
kg/20 lb.
+ Moenie enige kussing, donskombers of
ekstra matras vir opvulsel gebruik wat
nie deur Joolz verskaf of goedgekeur
is nie.
+ Moet nooit die kind sonder toesig laat
nie.
+ Dié produk is slegs geskik vir 'n kind
wat nie sonder ondersteuning kan
regopsit nie.
+ Gebruik slegs op 'n ferm, horisontaal-
gelyk en droë oppervlak.
+ Moenie toelaat dat ander kinders
sonder toesig naby die drabedjie speel
nie.
+ Moenie dit gebruik as enige deel van
die drabedjie gebreek, geskeur of weg
is nie.
+ Gebruik slegs vervangings- of
spaaronderdele en bybehore wat deur
Joolz verskaf of goedgekeur is.
+ Gebruik slegs die matras wat deur
Joolz verskaf is. Moenie 'n ekstra
matras bo-op die matras wat deur
Joolz verskaf is, plaas nie.
+ Hou die Joolz Hub
of ander hittebronne.
+ Die stuur en die onderkant van die
drabedjie moet gereeld nagegaan
word vir tekens van skade of verweer.
+ Maak vóór gebruik altyd seker dat die
bufferstaaf korrek aan die bababedjie-
eenhede gekoppel is.
74
Joolz - Manual - Hub+ - Cot - INT.indd 74
Joolz - Manual - Hub+ - Cot - INT.indd 74
All manuals and user guides at all-guides.com
LEES ASSEBLIEF HIERDIE INSTRUKSIES NOUKEURIG VÓÓR GEBRUIK
-drabedjie is slegs
+
weg van oop vure
+
+ Die kind in die drabedjie se kop moet
nooit laer as sy/haar liggaam wees
nie.
+ Oorverhitting kan jou kind se lewe
in gevaar stel! Hou rekening met die
omgewingstemperatuur en die kind se
kleding en maak seker dat die kind nie
te koud of te warm kry nie.
VERSMORINGSGEVAAR: Die
babadrastoel kan op sagte oppervlakke
omrol en die kind versmoor. MOET
NOOIT die babadrastoel op beddens,
banke of ander sagte oppervlakke neersit
nie.
VALGEVAAR: Die kind se aktiwiteit kan
die drastoel laat gly. MOET NOOIT die
drastoel naby die kante van toonbanke,
tafels of enige ander hoë oppervlakke
neersit nie. MOET NOOIT hierdie
drastoel gebruik as vervoermiddel vir 'n
baba in 'n motor nie.
24-08-2020 13:55
24-08-2020 13:55

Publicité

loading

Produits Connexes pour Joolz Hub + carry cot