Voor Gebruik - Mellerware CJ100 Manuel D'utilisation

Table des Matières

Publicité

Les langues disponibles
  • FR

Les langues disponibles

  • FRANÇAIS, page 14
gebruik.
2.3.2. Die toestel moet nie gebruik word as die parte
of bykomstighede nie behoorlik pas
2.3.3. Die toestel moet nooit leeg gebruik word nie.
2.3.4. Die Toestel moet nooit gedraai word terwyl dit
in werking is of in die muurprop gekoppel is.
2.3.5. Die kook oppervlakte moet nooit toegemaak
word me foelie of soortgelyke materiaal.
2.3.6. Ontkoppel die toestel van die hooftoevoer as
dit nie in gebruik is nie en laat dit heeltemal afkoel
voordat dit skoongemaak word. As dele afgehaal
word of toegevoeg word,moet die toestel nie in werk-
ing wees nie.
2.3.7. Die toestel moet buite bereik van kinders
gestoor word.
2.3.8. Die toestel moet heeltemal afkoel voor dit
gestoor word.
2.3.9. Die toestel moet altyd onder toesig wees
wanneer in gebruik en moet buite bereik van kinders
gehou word.
2.3.10. As die toestel aan die brand slaan ontkop-
pel van die muursok en gooi n kombuis vadoek oor.
MOET NOOIT WATER GEBRUIK!!!
2.4. Diens:
2.4.1. Die toestel moet deur `n gekwalifiseerde
tegnikus gediens word.
2.4.2. As die koord beskadig word moet dit deur die
diensagent of `n gekwalifiseerde person vervang
word om brandgevaar te verhoed.
2.4.3. Enige misbruik en mislukking om instruksies te
volg lewer die waarborg nul en leemte.
3. Instruksies vir gebruik

3.1. Voor gebruik:

3.1.2. Voor die toestel vir die eerste keer gebruik
word maak alle parte skoon wat met kos in aanraking
kom soos voorgeskryf in skoonmaak artikel.
3.2. Gebruik en Versorging
3.2.1. Maak die deksel van die ketel oop en vul met
gelangde hoeveelheid water. (Min. kapasiteit is 0.5L
en max. kapasiteit is 1.7L). In harde water gebiede
gebruik gesuiwerde of gefiltreerde water om die
opbou van kalk te verhoed. (Let wel: Jy kan die ketel
volmaak deur die tuit maar wees versigtig om nie
oorvol te maak. Gebruik die water indikasie om seker
te maak).
3.2.2. Maak die deksel toe tot dit in posisie klip.
CJ100_IM_bk.indd 7
Plaas die ketel op die basis en prop in Elektries uitlaat.
3.2.3. Om die ketel aan te sit , druk die aan/af knop-
pie na posisie 1. (BELANGRIK): Moenie te veel druk
op die knoppie plaas nie). Die ketel sal automaties
afskakel as die kooktyd verstryk het. Die kooktyd kan
enige tyd onderbreek word deur die aan/af knoppie na
posisie O te druk.
3.2.4. Gooi die water stadig en versigtig. As U die
water weer wil kook laat die ketel afkoel vir `n minuut.
3.2.5. Waarskuwing: Na kook is die ketel vol stoom
wat sal uitkom as die deksel opgelig word.
3.2.6. Belangrik: Moenie die deksel oopmaak as
stoom by die tuit uikom. Voordat begin om water uit
die ketel te gooi of om vol te maak ontkoppel van die
muurprop.
3.2.7. Let Wel: Die ketel sal automaties afsit as daar
nie water in is nie as gevolg van `n droog kook
funksie in die ketel. Wag ±15minute vir die element
om af te koel, maak vol water en gebruik. Die droog
kook funksie is nie ontwerp vir normale gebruik nie en
sal die lewenstyd van die element verkort. As die ke-
tel oorvol gemaak word sal kokende water by die tuit
uitkom. Die ketel mag net gebruik word met die basis
wat voorsien word (koordlose modelle). Die toestel
mag nie in water gedruk word tydens skoonmaak.
4.Sorg en skoonmaak
4.1.1. Ontkalking
Verseker die ketel is ontkoppel van die muurprop
voor ontkalking begin. Skalering is `n probleem in
hardewater gebiede.
4.1.2. Ontkoppel die ketel van die muurprop en plaas
in `n lee houer. Maak die ketel vol water tot by die
maximum posisie.
4.1.3. Voeg 50gram sitroensuur (beskikbaar by
apteke en sekere kleinhandelaars) by die water soos
voorgeskryf.
4.1.4. Laat die sitroensuur toe om te werk vir 5 min-
ute of tot die kook bedaar. Gooi die water uit en spoel
deegklik en vee skoon.
5. Anomalies and herstel
5.1. Neem die toestel na gemagtigde tegniese sen-
trum as toestel beskadig is of probleme ontstaan.
5.2. As koneksie na die muurprop beskadig is moet
die toestel vervang word volgens waarborg.
6. Addisionele waarskuwing vir ketels
6.1. Die ketel en die basis (waar van toepassing)
03-Jul-17 11:19:53 AM

Publicité

Table des Matières
loading

Table des Matières