Table des Matières

Publicité

Les langues disponibles
  • FR

Les langues disponibles

  • FRANÇAIS, page 14
2.2.4. Die toestel is nie geskik vir gebruik deur
vermindered fisiese verstandelike vermoens
of gebrek aan ervaring of kennis tensy hulle
opleiding gehad het nie
2.2.5. Die toestel is nie `n speelding and kinders
moet altyd toesig he om te verhoed dat hulle met
die toestel speel.
2.3. Gebruik en sorg:
2.3.1. Die kabel moet ten volle afgewikkel word

voor gebruik

2.3.2. Die toestel moet nie gebruik word as die
parte of bykomstighede nie behoorlik pas
2. 3. 3 Die toestel moet nooit leeg gebruik word
nie.
2. 3. 4 Die Toestel moet nooit gedraai word
terwyl dit in werking is of in die muurprop gekop-
pel is
2. 3. 5. Die kook oppervlakte moet nooit toege-
maak word me foelie of soortgelyke materiaal.
2. 3. 6. Ontkoppel die toestel van die hooftoevoer
as dit nie in gebruik is nie en laat dit heeltemal
afkoel voordat dit skoongemaak word. As dele af-
gehaal word of toegevoeg word,moet die toestel
nie in werking wees nie.
2. 3. 7.Die toestel moet buite bereik van kinders
gestoor word
2. 3. 8.Die toestel moet heeltemal afkoel voor dit
gestoor word
2. 3. 9 Die toestel moet altyd onder toesig wees
wanneer in gebruik en moet buite bereik van
kinders gehou word.
2. 3. 10 Die urn moet nie geskuif of gedra word
terwyl dit water daarin het nie.
2. 3. 11 As die toestel aan die brand slaan
ontkoppel van die muursok en gooi n kombuis
vadoek oor MOET NOOIT WATER GEBRUIK!!!
2.4. Diens:
2.4.1.Die toestel moet deur `n gekwalifiseerde
tegnikus gediens word
2.4.2 As die koord beskadig word moet dit deur
die diensagent of `n gekwalifiseerde person
vervang word om brandgevaar te verhoed
2.4.3.Enige misbruik en mislukking om instruks-
ies te volg lewer die waarborg nul en leemte.
3. Instruksies vir gebruik:
3.1. Voor gebruik:
3.1.1. Verwyder alle verpakkings materiaal
3.1.2. Voor die toestel vir die eerste keer gebruik
word maak alle parte skoon wat met kos in
aanraking kom soos voorgeskryf in skoonmaak
artikel.
3.1.3. Spoel deeglik met warm water voor eerste
gebruik
3.2 Gebruik en sorg:
3.2.1. Maak die toestel vol met water maar Moe-
nie die vol merk oorskry nie. Moenie te min water
ingooi nie want die toestel kan droogkook en die
element uitbrand.
3.2.2. Maak seker die deksel is in lek en gesluit
3.2.3. konnekteer aan die muurprop en skakel
aan. Die indikasie lig sal aangaan en water sal
begin kook.
3.2.4. Wanner die water kookpunt bereik sal
die indikasie lig afskakel en die hou warm lig
aangaan.
3.2.5. Maak altyd seker daar is water in die
toestel.
3.2.6. om af te sit skakel af en wag om af te koel.
NB: Droog kook – Die teostel het `n beskemings
droogkook funksie wat die element sal afskakel
as die water te min is. As droof kook gebeur
skakel af en maak toestel vol met water to by vol
merk en skakel aan. Die indikasie lig sal aangaan
en die water sal begin warm word.
4.Sorg en skoonmaak
4.1.1. Ontkalking
Verseker die ketel is ontkoppel van die muurprop
voor ontkalking begin. Skalering is `n probleem
in hardewater gebiede.
4.1.2.Ontkoppel die ketel van die muurprop en
plaas in `n lee houer. Maak die ketel vol water tot
by die maximum posisie.
4.1.3. Voeg 50gram sitroensuur (beskikbaar by
apteke en sekere kleinhandelaars) by die water
soos voorgeskryf.
4.1.4. Laat die sitroensuur toe om te werk vir 5
minute of tot die kook bedaar. Gooi die water uit
en spoel deegklik en vee skoon.
Versorging:
4.2. Die teostel moet na elke gebruik deeglik met
seep water gewas word
4.3. Maak die buitekant van die urn skoon met
`n sagte klam lap en moet nooit in watr geruk

Publicité

Table des Matières
loading

Ce manuel est également adapté pour:

22500p

Table des Matières